Hulle sê mens is nooit te oud om te leer nie. So, hier gaan ons. Ek is nie 'n skrywer nie, ek is nie 'n bekende, talentvolle en goedgeleerde wêreldreisiger nie. Slegs 'n doodgewone vrou. Getroud, met 2 kinders, half in, en half uit die huis.
I am starting this blog for myself. I'll see where it goes. Maybe I like it, maybe I don't. Here I'll share my love for crochet. My love for family. For the sea and the beautiful mountains.
Aan die begin van 2012 vind ek myself skielik in 'n vreemde situasie. Na 15 jaar van kosblikke, skoolboeke, krieketwedstryde en dans rehearsals is daar skielik niks. My jongste verlaat die huis. Sy gaan universiteit toe....1400 km ver by die Universiteit van Stellenbosch.
Stellenbosch. This is where I grew up. Still one of my "happy places".
So, no more mom's taxi. Lots of free time....what to do? I sulked for the first month. In the evening I sat in front of the television watching endless episodes of boring programs. I could not stand it any longer. I think I drove myself and my husband mad.
I dug up an old half finished project. No, it was not a WIP (work in progress) it was simply unfinished. Blocks in brown, black and cream I crocheted a year or two back. So, I grabbed a crochet hook and finisned the blanket. That was it....I was hooked.
Elke aand wanneer die dag verby is, C by die huis is en ons voor die TV gaan sit, haal ek my hekelwerk uit en hekel dwarsdeur al wat 'n "boring" program is. Luister tv stories soos die radiostories van ouds.
I'll tell you more about each and every project I did since then. Family and friends frowned....crochet is for old ladies. No way....I joined the facebook group Ons Hekel and let me tell you...a whole new world opened for me!
Tot later!
No comments:
Post a Comment